Skrap 'n ligging uit My plekke

  1. In die hoofkieslys, kies My plekke.
  2. Kies Redigeer lys.
  3. Kies die liggings wat jy wil skrap.
  4. Kies Skrap.