Vermy deel van 'n roete

As 'n deel van die roete geblokkeer is of as jy 'n gedeelte van 'n roete wil vermy, kan jy 'n spesifieke gedeelte van 'n roete kies wat vermy moet word.

  1. Kies die Hoofkieslys-knoppie om die hoofkieslys oop te maak.

  2. Kies Huidige roete.

  3. Kies Vermy deel van roete.

    'n Skerm maak ook wat 'n lys wys van die dele waaruit jou huidige roete saamgestel is.

  4. Kies die deel van die roete wat jy wil vermy.

    'n Voorskou wys die deel wat jy op die kaart gekies het.

  5. Kies Vermy.

    'n Nuwe roete word gevind wat jou gekose deel van die roete vermy. Die nuwe roete word in die kaartaansig gewys.

    Let wel: Dit mag dalk nie moontlik wees om 'n alternatiewe roete rondom die deel van die roete te vind as so 'n alternatief nie bestaan nie.

    Begeleiding na jou bestemming hervat met vermyding van jou gekose deel van die roete. Sodra jy begin ry, word die leidingaansig outomaties gewys.