Vermy 'n insident of kenmerk eie aan 'n roete deur die roetebalk te gebruik

Jy kan 'n insident of iets kenmerkends aan jou roete vermy.

Let wel: Soms is dit nie moontlik om 'n alternatiewe roete te vind wat 'n insident of iets kenmerkends aan jou roete sal uitskakel nie omdat sulke roetes nie bestaan nie.

  1. In die roetebalk, kies die simbool van daardie kenmerkende ding wat jy op jou roete wil vermy.
  2. Daardie kenmerk eie aan die roete word tesame met 'n opwipkieslys op die kaart gewys.
  3. Kies Vermy in die opwipkieslys.

    'n Nuwe roete word gevind wat daardie kenmerkende ding op die roete vermy.