Kies Outo-zoem om die instellings vir outo-zoem in die leidingaansig te verander wanneer jy 'n afdraai of kruising nader. Om in te zoem, kan dit makliker maak om by 'n afdraai of deur 'n kruising te navigeer.
Al die afdraaie en kruisings op jou roete word gewys tot op die maksimum vlak ingezoem.
Daar word op die afdraaie en kruisings op jou roete ingezoem tot op die standaardvlak van die tipe pad waarop jy is.
Geen van die afdraaie en kruisings op jou roete word ingezoem gewys nie.