Om 'n stilhouplek te kies, volg een van die volgende stappe:- Zoem in op die kaart, en druk en hou dan om 'n ligging te kies. In die opwipkieslys, kies Voeg by.

- Kies Soek en soek na 'n ligging. Wanneer jy 'n ligging gevind het, kies Voeg by.

Jou roete word herbereken om jou stilhouplek in te sluit.