Voeg 'n ligging tot My plekke by deur soek te gebruik

  1. Soek na 'n ligging.
  2. Kies die ligging en kies dan Wys op kaart.
  3. Wanneer die kaartaansig die ligging wys, kies die opwipkieslys-knoppie.

  4. Kies Voeg by My plekke.

    Die naam van die ligging verskyn op die redigeerskerm.

  5. Redigeer die naam van die ligging sodat jy dit maklik kan herken.
  6. Kies Klaar om jou ligging in die My plekke-lys te stoor.