Voeg 'n ligging by My plekke vanaf die kaart

  1. Beweeg die kaart en zoem in totdat jy die bestemming kan sien waarheen jy wil navigeer.
  2. Druk en hou om die ligging te kies.

  3. Kies die opwipkieslys-knoppie.

  4. Kies Voeg by My plekke.

    Die naam  van die ligging word op die redigeerskerm gewys.

  5. Redigeer die naam van die ligging sodat jy dit maklik kan herken.
  6. Kies Klaar om jou ligging in die My plekke-lys te stoor.

    Die ligging wat jy bygevoeg het, word met 'n merker op die kaart gewys.