Meer oor TomTom BRIDGE-naaf
- Maak die voorpaneel oop om toegang te verkry tot die BRIDGE-naaf se voorkantkoppelvlakke.
- A - LED-statusaanwyser
- B - Teruglaaiknop
- C - Mikro-USB-poort vir diagnostiek
- D - SD-geheuekaartgleuf
- E - Mini-SIM-kaart- (2FF) gleuf

Let wel: Die beskikbare koppelvlakke hang af van die hardeware se opstelling.
- Die TomTom BRIDGE-naaf het die volgende koppelvlakke aan die agterkant:
- F - Eksterne 4G-LTE-hoofantenna
- G - Eksterne 4G-LTE AUX-antenna
- H - 16-pen-verbinder vir krag/CAN/oudio/video
- I - HDMI-poort met sluitskroef
- J - HSA-USB-poort (slegs gasheer)
- K - HSA-USB-poort (OTG)
- L - Eksterne GPS-antenna

Let wel: Die beskikbare koppelvlakke hang af van die hardeware se opstelling.
'n Verskeidenheid bykomstighede is beskikbaar, insluitende die volgende:
- Volledige kabelharnas, byvoorbeeld, eksterne kamera, CAN.
- Kabel vir sigaretlaaier-passtuk.
- Eksterne antennas vir 4G-LTE en GPS.
Besoek die TomTom BRIDGE-webwerf vir meer inligting by tomtom.com//BRIDGE