Meer oor GPX- en ITN-lêers

GPX-lêers (GPS-uitruilformaat)

GPX-lêers bevat 'n baie gedetailleerde opname van waar jy jou op jou "track" bevind het, insluitend enige liggings weg van die pad af. GPX-lêers word "tracks" nadat hulle ingevoer is.

Gebruik GPX-lêers

Daar is verskeie dinge wat jy met jou GPX-lêer kan doen:

ITN-lêers (TomTom se eie lêerformaat vir reisplanne)

'n ITN-lêer bevat minder details as 'n GPX-lêer. 'n ITN-lêer kan 'n maksimum van 255 liggings bevat wat voldoende is om 'n roete akkuraat na te doen. ITN-lêers word roetes nadat hulle ingevoer is.

Gebruik ITN-lêers

Daar is verskeie dinge wat jy met jou ITN-lêer kan doen: