Die TomTom Bridge eienaar sal van tyd tot tyd nuwe sagtewarebywerkings vrystel.
Wenk: Wanneer 'n sagtewarebywerking beskikbaar is, sal 'n kennisgewing in die Kennisgewingsbalk verskyn. Kies die knoppie in die regter onderste hoek van die toestel se skerm om die kennisgewingarea oop te maak.
Wanneer jy toegang tot 'n WiFi-verbinding het, kan jy die sagteware via die Sagtewarebywerking-app bywerk.
Let wel: Sagtewarebywerkings kan slegs via 'n WiFi-verbinding afgelaai word.
Om die sagteware op die toestel by te werk, doen die volgende:
Kies en verbind met 'n WiFi-netwerk.
Jou toestel sal die sagtewarebywerking outomaties aflaai en installeer.
Let wel: Jy moet dalk jou toestel herbegin om die sagtewarebywerking te installeer.