'n Paar wenke vir gebruik van stembeheer

Jy kan jou Bridge help om te verstaan wat jy sê deur die volgende wenke te volg:

Belangrik: Stembeheer op jou Bridge is uitsluitlik bedoel vir gebruikers van 'n gekose moedertaal wat daardie taal sonder 'n merkbare aksent praat. As jou aksent streng streeksgebonde is of as jy 'n vreemde aksent het, sal stembeheer dus dalk nie alles wat jy sê, verstaan nie.