Die "My voertuig"-skerm word gewys.
Die "My voertuig"-skerm word gewys met die instellings vir die gekose voertuigtipe.
Wenk: Vir bus- en vragmotor-voertuigtipes is die afmetings, gewig en maksimum spoed vooraf ingestel. Verstel die instellings om by jou voertuig se werklike spesifikasies te pas.
Belangrik: Instellings wat op zero gestel is, sal nie gebruik word om beperkings te bepaal wanneer 'n roete beplan word nie.
'n Roete word beplan wat roetebeperkings vermy wat op jou voertuig van toepassing is.
Jy kan vir alle tipes voertuie 'n alternatiewe roete vind of die roetetipe verander, met inagneming van die voertuig se spesifieke instellings.