Stel jou huisligging

Jy kan jou huisligging op die volgende maniere stel:

Stel jou huisligging via My plekke

  1. In die hoofkieslys, kies My plekke.
  2. Kies Voeg "huis" by.
  3. Om 'n huisligging te kies, doen een van die volgende:

Stel jou huisligging via die kaart

  1. In die kaartaansig, skuif die kaart en zoem in totdat jy jou huisligging kan sien.
  2. Kies die ligging deur die skerm te druk en vir omtrent een sekonde te hou.

    'n Opwipkieslys wys die naaste adres.

  1. Maak die opwipkieslys oop en kies Voeg by My plekke.
  2. In die naambalk, tik die naam "Huis" in.

    Let wel: "Huis" moet 'n hoofletter H hê.

  3. Kies Voeg by.

    Jou huisligging word op die kaart gewys.