As jy by 'n nuwe spoedkamera verby ry waarteen jy nie gewaarsku is nie, kan jy dit oombliklik rapporteer.
Let wel: Om 'n spoedkamera te rapporteer, moet jou toestel 'n mobiele dataverbinding hê.
Jy kan spoedkameras op twee maniere rapporteer:
Gebruik die kitskieslys om 'n spoedkamera te rapporteer
Jy sien 'n boodskap wat jou vir die byvoeging van die kamera bedank.
Wenk: As jy 'n fout maak wanneer jy 'n spoedkamera rapporteer, kies Kanselleer in die boodskap.
Die spoedkamera word outomaties op jou toestel gestoor, en ook aan ander gebruikers gestuur.
Gebruik die Hoofkieslys om 'n spoedkamera te rapporteer