Let wel: As jy 'n roete met geen stilhouplekke het nie, kan jy hierdie knoppie gebruik om die roete om te keer.
Wenk: Zoem in op die roete sodat jy makliker kan kies.
Die kaartaansig word gewys met die roete wat uitgewis is. Die bestemming en al die stilhouplekke word op die kaart gewys.
Namate jy elke stilhouplek kies, verander die simbole na 'n vlaggie.
Jou roete word herbereken met die stilhouplekke in die gewysigde volgorde.