Kies Hulp uit die Hoofkieslys of die Instellingskieslys.
Op hierdie skerm kan jy die volgende inligting sien:
Kies hierdie knoppie vir 'n kort tutoriaal oor hoe om jou navigasietoestel te gebruik.
Hierdie is 'n inligtingskerm eerder as 'n instelling en wys inligting oor jou TomTom Bridge. Jy kan tydens 'n oproep na TomTom-kliëntesteundiens gevra word om na hierdie skerm te gaan of dit kan nodig wees om inligting afkomstig van hierdie skerm in te voer wanneer jy die TomTom-winkel gebruik.