Waarskuwings teen gevaarsones en risiko-sones

Waarskuwings word elke 10 sekondes gegee voordat jy 'n gevaarsone of 'n risiko-sone bereik. Jy word op verskeie maniere gewaarsku:

Waarskuwingsklanke word vir hierdie tipe sones gespeel:

Simbool wys op kaart

Simbool wys in roetebalk

Beskrywing

Gevaarsone - hierdie tipe waarskuwing word slegs in Frankryk gegee.

Jy word aan die begin en einde van die gevaarsone gewaarsku.

Risiko-sone - hierdie tipe waarskuwing word slegs in Frankryk gegee.

Jy word aan die begin en einde van die risiko-sone gewaarsku.

Verkeersknope - waarskuwings teen verkeersknope word in die roetebalk gegee.

Om die manier te verander waarop jy teen gevaarsones en risiko-sones gewaarsku word, kies Klanke en waarskuwings in die Instellings-kieslys.