Bevestig of verwyder 'n mobiele spoedkamera
Jy kan die teenwoordigheid van 'n mobiele spoedkamera bevestig of 'n mobiele spoedkamera verwyder as dit nie meer teenwoordig is nie.
- Net nadat jy verby 'n mobiele spoedkamera gery het, word jy in die roetebalk gevra of die kamera steeds daar is.
- Kies Ja as die mobiele spoedkamera steeds daar is.
- Kies Nee as die mobiele spoedkamera verwyder is.
As jy Nee kies, word die mobiele spoedkamera van jou kaart verwyder.