Om, byvoorbeeld, die volume te verander, doen die volgende:
Die stembeheer-skerm word vertoon en jou Bridge sê "Ek luister". Wanneer stembeheer gereed is om te luister, sal jy 'n mikrofoon-ikoon in die onderste linkerhoek sien en 'n toon hoor.
![]()
Wenk: Sê "Alle bevele" om 'n lys te sien van die bevele wat jy kan sê. So nie, kies Hulp in die Hoofkieslys en kies dan Stembeer en daarna Watter bevele kan ek sê?.
Vir sommige opdragte herhaal jou Bridge wat jy gesê het en vra vir bevestiging.
As die bevel verkeerd is, sê "Nee" en herhaal die bevel nadat jy "Ek luister" gehoor het.
Die volume van jou Bridge verander na 50%.
Wenk: Om stembeheer te stop, sê "Kanselleer". Om een stap terug te gaan, sê "Terug".