Outo-zoem

Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan Voorkoms.

Kies Outo-zoem om die instellings vir outo-zoem in die leidingaansig te verander wanneer jy 'n afdraai of kruising nader. Om in te zoem, kan dit makliker maak om die afdraai of kruising te navigeer.