Voeg 'n stilhouplek by jou roete vanuit die roete wat jy tans volg

  1. In die Hoofkieslys, kies Huidige roete.
  2. Kies Voeg stilhouplek by roete.

    Die kaartaansig word gewys.

  3. Om 'n stilhouplek te kies, volg een van die volgende stappe:

    Jou roete word herbereken om jou stilhouplek in te sluit.