Meer oor roetes en "tracks"
Die term "roete" omvat twee tipes weë vanaf een plek na 'n ander:
![]()
Wenk: "Tracks" het 'n gestippelde pyltjie!
Voer roetes en "tracks" in
Jy kan twee soorte lêers vanaf jou vriende of vanaf Tyre Pro invoer:
Wenk: ITN-lêers is TomTom-reisplanlêers. Vriende kan reisplanlêers met jou deel of jy kan beide ITN- en GPX-lêers vanaf Tyre Pro aflaai.
Om een of meer roetes of "tracks" in te voer, doen die volgende:
As roetes op jou geheuekaart gevind word, sal 'n boodskap dit bevestig.
Wenk: Om alle roetes te kies of te ontkies, kies die opwipkieslys-knoppie.
Jy sien die boodskap Voer roetes in. Jou roetes word na jou toestel ingevoer.