Helderheid

Helderheid

Tik hierdie knoppie om die skerm se helderheid in te stel. Beweeg die glyknoppie om die helderheidvlak te verstel.

Om die kaart en kieslyste in dag- of nagkleure te bekyk, tik Gebruik dagkleure of Gebruik nagkleure in die instellingskieslys.