Verkeersinsidente

Verkeersinsidente en waarskuwings word in die kaartaansig en in die roetebalk gewys. Simbole in 'n sirkel is verkeersinsidente. Daar word gekontroleer of daar dalk 'n vinniger roete is en jou roete word herbeplan om verkeersinsidente te vermy.

Simbole vir verkeersinsidente:

Wind

Reën

Mis

Sneeu

Ys

Stilstaande verkeer

Verkeer tou

Stadige verkeer

Onbekende ongeluk

Onbekende insident

Padwerke

Baansluiting

Padsluiting