Jou navigasietoestel soek jou slimfoon.
Wenk: As jou toestel nie jou slimfoon kan vind nie, maak seker jou slimfoon kan steeds deur ander Bluetooth-toestelle "bespeur" of "gesien" word.
Jou navigasietoestel verbind met TomTom-dienste via jou slimfoon se internetverbinding.
TomTom-dienste is nou geaktiveer.