MyDrive is 'n webgebaseerde nutsding wat jou help om jou TomTom GO se inhoud en dienste te bestuur . Jy kan, byvoorbeeld, MyDrive gebruik om kaartbywerkings en sagtewarebywerkings te kry of om jou MyTomTom-rekening te bestuur.
Jy meld aan by MyDrive op die TomTom-webwerf. Jy word aangeraai om jou GO gereeld aan MyDrive te koppel om seker te maak dat jy oor die mees onlangse bywerkings beskik.
Wenk: Ons beveel gebruik van 'n breëband-internetverbinding aan wanneer jy ook al jou GO met MyDrive verbind.