Verkeersinsidente

Die volgende verkeersinsidentsimbole word in die kaartaansig en roetebalk gebruik om die oorsaak van 'n verkeersknoop te wys:

Verkeer

Ongeluk

Gevaarlike toestande

Padwerke

Baansluiting

Padsluiting

Reën

Mis

Ys of sneeu

Wind

Die simbool of nommer by die beginpunt van die insident wys die tipe insident of die oponthoud in minute, byvoorbeeld 4 minute.

Die kleur van die insident dui die spoed van die verkeer relatief tot die maksimum toegelate spoed by daardie ligging aan, met rooi wat die stadigste is. Waar van toepassing, beweeg die strepies wat 'n verkeersknoop aandui om te wys hoe vinnig die verkeer beweeg.

Verkeerspoed is 0% tot 20% van die toegelate spoed.

Verkeerspoed is 20% tot 40% van die toegelate spoed.

Verkeerspoed is 40% tot 100% van die toegelate spoed.

Verkeerspoed is normaal.

Pad gesluit, geen verkeer.