Die stelselbalk is onderaan die skerm, en dit bevat blitsloop-knoppies soos, byvoorbeeld, die Terug- en Tuis-knoppies. Jy kan tot soveel as twee ekstra knoppies by hierdie balk voeg om apps wat jy dikwels gebruik blitsig te laat loop of om gerieflike toegang tot Kits-opsies te verkry as jy 'n TomTom BRIDGE-naaf gebruik.
Wenk: Sommige apps het 'n volskerm-instelling wat die stelselbalk verberg wanneer die app in gebruik is.
Om 'n blitsloop-knoppie vir 'n app by te voeg, doen die volgende:
Jou nuwe blitsloop-knoppie word by die stelselbalk gevoeg.
Om 'n blitsloop-knoppie te verwyder, doen die volgende:
Die blitsloop-knoppie word uit die stelselbalk verwyder.