Sertifiseringsinligting ter insae van die gebruiker

Om die produksertifiseringsinligting vir jou toestel te sien, doen die volgende:

  1. Kies Instellings in die Hoofkieslys.
  2. Kies Meer oor TomTom-toestel.
  3. Kies Sertifikate.